Piekfyn Afrikaans: Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal]

9781770022799

H. Viljoen, A. Gloy, M. Bothma, N. Conradie, H. Guest

NB Publishers

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik.

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge... Read more

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Show less

Condition Stock Price
New 0
R
220.00
Excellent 0
R
200.00
Good 0
R
180.00
Fair 0
R
165.00
Sell This Book Buy This Book
Book Condition Definitions
New
New book.
Excellent
Like new. No torn or missing pages. No writing and/or highlighting.
Lightly used.  No tears or missing pages. Minimal writing and/or highlighting.
Significantly used. No missing pages. Significant writing and/or highlighting, but text remains legible.
Good

Fair